Ek is bly

November 9, 2009 in Sonder kategorie

Hande gehef,

oë gedop.

Mikrofoon-man

tel ‘n kreupele op.

Groot manne vergaar

Rande seën in ‘n hoed,

suiwer sondiges snel

van hul wêreldse goed.

Voor in die saal

teen die muur vasgeplak

staar ‘n eensame beeld

na ‘n kol teen die dak

13 antwoorde op Ek is bly

  1. bloukaap het gesê op November 9, 2009

    great

  2. Janklaas het gesê op November 9, 2009

    Baie dankie. Groot respek vir ‘n kompliment van jou af.

  3. Ek is ook bly.
    Bly ek het die skrywe raakgeloop.

  4. katrina het gesê op November 9, 2009

    Kripties, hierdie een. Sukkel om die titel by die inhoud uit te kry, maar hou daarvan. 🙂

  5. Klink soos iets wat in rhema en ander geldkerke gebeur. Christene soos daardie mak my naar.

  6. Janklaas het gesê op November 9, 2009

    Baie dankie, Lou.

  7. Janklaas het gesê op November 9, 2009

    Daar is ‘n liedjie “Ek is bly”.

  8. Janklaas het gesê op November 9, 2009

    🙂

  9. zephur het gesê op November 9, 2009

    In ‘n Kerk

  10. Janklaas het gesê op November 9, 2009

    ..of so iets.

  11. Daar is altyd iets wat my treurig maak aan so’n byeenkoms.

  12. Is so. Dikwels soveel verydelde hoop.

  13. Baie dankie, Kelly.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.