Saterdagaand

Mei 23, 2009 in Sonder kategorie

Ek herstel nog stadig nadat ek vanmiddag iets intelligent oor rugby probeer skryf het. Lyk my alles wat ‘n mens daar kan sê het Leon Schuster, Steve en ‘n leërmag stampmusikante reeds gesê.

Sal nou maar rustig sit tot Fonnie se “Raps voor middernag” begin. Dis vir my die heel mooiste, hoopvolste en rustigste tyd van die hele week.

Lekker slaap, Medebloggers.

2 antwoorde op Saterdagaand

  1. hutton het gesê op Mei 24, 2009

    😉

  2. chom het gesê op Mei 25, 2009

    Daai program doen dit vir my ook.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.