Blou Bulle

Mei 23, 2009 in Sonder kategorie

Op Loftus vergader die skares
waarvan baie nie heeltemal “daar” is.
Ek vermoed hierdie klomp
is of stjoepid of stomp
om te suip voor die boerewors gaar is

                                                        

                                                                                        Djieee,Limericks.is.moeilik.com

2 antwoorde op Blou Bulle

  1. Jodo het gesê op Mei 23, 2009

    geniet die wedstryd vanmiddag

  2. Janklaas het gesê op Mei 23, 2009

    Dankie!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.