Nostalgie

April 29, 2009 in Sonder kategorie

 

So word die jonkwees water

so warrel nou die wind

so sag dreineer die dae

so mis ek jou, my kind

2 antwoorde op Nostalgie

  1. net myself het gesê op April 29, 2009

    mooi mooi mooi

  2. Janklaas het gesê op April 29, 2009

    Baie dankie

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.