Skip to content
  • Hiers nou ‘n metafoor

    Aan die uitverkoringes van ons taal en kultuur: Ek neem nou die prys-geleentheid om ‘n woord met u te voer. Ek wil in alle respek, op so wonderlike geleentheid net […]

     
  • Ek is

    Vir die eerste keer in ‘n lang tyd. Kan ek verby alles loop, wat my voorheen ongemaklik gemaak het. Mense in hul karre, groepe mense wat lag, oë agter donker […]

     
  • Wonderlike Burger

    Ek is al siek en sat vir dieselfde musiek luister, selde doos wat in my oor fluister. Moeg vir vrouens wat nie weet wat hul soek en ouens wat net […]

     
  • Sonder Gees

    Dieper waters, Dieper Grond, Dieper Seer, Dierper Wond. Dieper Waters, Dieper Grond, onder draai die duiwel rond. Wyk ek weerens na die uithoeke van die aarde af. Keel so seer, […]

     
  • Wie anders?

    Die plek, het dit alles. Almal op jaag na ‘n droom. As hul net, kon sien. Dis dalk liewer beter dat hul nie. Want: ‘n ongedefineerde vryheid is beter, ongesluit […]

     
  • Pepper in my neus

    Soos sout op ‘n wond. Krap dit aan my. Pla dit my. Alles en Almal; en jul selfontwerpde idees van die norm. Soos ‘n vlieg in my koppie tee. Sit […]

     
Skip to toolbar