Skip to content
  • Sonsverduistering

    Sonsverduistering: Fok, ek wens ietsie cools soos dit kon gebeur. Dat die wereld kon wees soos my hart begeer. Fok, ek wens dit was somer, sodat ons weer kon op […]

     
  • Moeder & Maat

    My moeder-liefde maat, nimmer sal ek vergeet nooit sal ek die plek van jou en jou glimlag en jou manier van wees ontein of veruil nie. Die dae en nagte […]

     
  • Portret van ‘n doos

    Dis ‘n selfportret van ‘n doos: dis jou ma se naam op my arm en jou pa se oog onder my fingernael. Dis die fokkol voel en die bid vir […]

     
  • Jy weet wie jy is!

    Fok karma en fok jou, Terwyl ek my arms om die niks vou: Is jy en hy by al die plekke wat ons daagliks Saam deurgebring het, toe ons nog […]

     
  • Dementia.

    Mag ek nooit daai ou oomie word, wat deur die winkelsentrum dementia, en sukkel sukkel probeer onthou waarheen hy werklik vandaan gekom het. Mag ons nooit so oud word of […]

     
  • Die Stilte

    Sonder jou, in hierdie dreunde stilte: Stap ek net na die dood toe, nie eers dit, voel soos ‘n sekerheid of ‘n trooster nie. Hoe kan jy vergeet wat jou […]

     
  • Vervang

    Ek’t die son-skyn vir die maan-skyn verruil, nes jy nou: die ewig, en my vir ‘n kort duurte in china opgegee het. ‘n dobbel met die duiwel, ‘n speel met […]

     
  • Onderbeheer

    Skoenlappers, kwepers en skerp-soggens-son, my been bewe soos tande wat op meel klap, soos mossies wat uit die lig na die aarde terug keer. Keer ek ook terug, plat op […]

     
  • Weerkaatsing – 2/7

    Sou dit so dit so wees: Dat die son nie meer op die maan skyn, dat alle liefde op aarde verdwyn. Dat ons nie soggens eers op staan nie. Dat […]

     
  • Jy stop my tyd – 1/7

    Ek sien hoe jy deur die slag-velde loop, hoe elke gras voor jou buig. Nes toe ons in die strate van kaapstad baljaar het, toe die hoeke van oe jou […]

     
  • Vervloekte

    Jy was eens ‘n verkoorster van my hart en sterre, eens het jy skynbeelde en wonderwerke voor my oe betoor. Dis toe wanneer ek my hart op jou verloor. Ongelukkig […]

     
  • Koffie onder die son? – 3/7

    As ek weer die duiwel raak loop: En my bebloede vinger op kontrak doop. Sal ek vir die ou man sê: dat ek met my maats wil jonk bly, die […]

     
  • Die Baklei

    Daar is geen twyfel, dat ons moet nuwe asem skep, sodat ons, soos ‘n versmoorde roos: nie verlep. Laat tyd en spasie hul werk doen, sodat eendag ontmoetende hande, miskien […]

     
  • Spyt

    Sonder twyfeling, weet ek: Ons het te ver gegan, te veel ontgin. Die aarde le kaal gebrand. Omdat ons nogsteeds skuil agter: nuuskierigheid en bes-wil. Moeder-Aarde is vrot besteel, Sy […]

     
  • Onder ons kombers

    Dié trein ry al verby ons kamer, Ons bubble tussen hemel en hell, Onder Komberse tussen warm en koud. Sit ek hier langs die sydpaadtjie van ons drome, om net […]

     
Skip to toolbar