Skip to content
  • Skryf dit op my steen

    Ek is nie in julle drome nie, ek was nie in julle kerke nie, ek gaan nie in julle geskiedinis wees nie. Maar tog in jou gedagtes leser, tussen papier […]

     
  • Instede van ‘n Lotus

    Dis ‘n Frangipani my Laanie: ‘n somersbries in winter, dis die warmte van jou hals, dis die sweet oor jou soepel borste, dis die golf van jou glimlag gisternag, dis […]

     
  • Ons laaste baljaar. 4/7

    Oh my bra eendag when the fat lady sings: en al ons ander pelle: met die wegraaping weg is. Light daai skyf of splif, bring daai bottles van die stoor […]

     
  • My Afrika

    Oh Afrika, Afrika land van my bloed. Land waarin die oneindigende strome my siel ken. En die winderige bome my name roep. Hier: waar ek eendag kop sal neerlê. Hier, […]

     
  • Hipsters en No-souls

    Daar, maak jy my bloos op kloofstraat, tussen die hipsters en media-nosouls, die so-called “cultural engineers”. My wange is rooi van sonskyn en die wete: dat ons meer gan bereik […]

     
  • Skat

    En so is dit soo, dat die taal mooi word: wanneer ek by jou is. Deur jou oë: kry die lewe terug sy glans en blink. Sag en soet: fluister […]

     
  • Vandag en eendag

    ‘n kleine ou-seun is ek ter harte nog, terwyl ek tv prente met my kryte verkleur, vir geld se spog. Sodat ek jou hoop en waarde in my, kan omskep […]

     
  • My antagonis

    Ek is die asem die doef doef van ‘n perd in gallop, die sluk aan jou dop, die knik van ‘n oog, die voel van jou hoog. Ek is mens. […]

     
  • Sporadies Nomadies

    Toe almal nog Polisiekar geluister het, toe hulle lyrics actually nog liberaal was: en sin gemaak het. En my voete in die Atalanties nog warm vannie dronk was. Jirre bra […]

     
  • Skateboard en Hemelvaart

    Ek’s ‘n rocket-ship Clara, eks ‘n rockitship ek sê, eks ‘n ship wat ons atmosfeer uit rock, terwyl die duisend foot ‘n second punt vannie skateboard, uit die slymvlies van […]

     
  • Reïnkarnasie

    En toe. Het ek jou in oogswinks-tyd vermis, en my trein verpas: oppad na nou-verlate maatjiesfontein toe. ‘n onpopulere tradisie, het dit geword, het ons geword op die onveilige trein: […]

     
  • Repitisie Tronk

    Saans verval ek in diè repitisie tronk, sukkel sukkel ek met asem, my bors swaar van die angste rots daarop. Bewustelik le ek waa-weid wakker, in pikdonker sweet-aaklige nag, en, […]

     
  • Riviersonderend

    Op die plek waar God die wind geskep het, oor die die riviersonderend: Klop my deurmekaar gedagtes van skaamte en hartseer, soos hitte golwe oor ‘n middagson karoo pad. Ek’t […]

     
  • Lewenspel

    Agter dik gerookte oë en die vervaagde lyne van drank, hoop ek liewer vir jou: skynbeelde van ‘n salvia trip, sodat die “wees” van jou liggaam glip. Sodat jy werklik […]

     
  • Rooiwyn

    Die wind klop alweer eens aan my venster, terwyl jy: die blou kreunende maan in my sig kraak, soos ‘n handvol bloeiende knoffel, druppend, geel en vol vuur op my […]

     
Skip to toolbar