Gedigte
-
Sonder om te groet
Ek wou nog sê, maar ek’t vrede gemaak: Vrede met myself en nie met jou nie. Ek kon meer sê: maar ek’t uit woorde geloop. Soos hulle sê. In malheid […]
Gedigte -
Taal van die see
Toe leer ek die taal van my voorvaders op die see: Die onvergeeflike, wonderlike bussom van die onwis en heelal wat sny deur die skuim, wat verdwyn en druif tussen […]
Gedigte -
Die Illusie
In ‘n vreemde land is ek, ‘n plek van swoeg en sweeg met die illusie van ‘n droom. Ek los my deure oop en my sleutels in die kar. Ek’s […]
Gedigte -
Duidelik Helder
Ek het nog briewe van ons ou gespreke, woorde wat skaduwees op my mure en gedagtes geword het. Bekyk ek die handgemaakte, leer gebindte boekie in my bedkassie: — Swart […]
Gedigte -
Verloor jou hoed
Woeps! Daar verloor ek my hoed: en alles wat ek daar in gepak het. Die Karoo wind neem geen gevangenes nie: hoor luister geen bagasie of kak idees nie. niks […]
Gedigte -
Tankwa Town
Daar het ons Afrika Gebrand: in ses lip soene, terwyl glansende vonke soos kinders oor ons koppe baljaar. In die rook en as van ons asem, in die […]
Gedigte -
Ek sien iets onder my bed
China kom huis toe ma Ma, China kom: Trek in ons skole in: Stadig maar seker in ons gedagtes in. In ons winkels, boeke en parliment en hulle sakke in. […]
Gedigte -
Verlore Verlede Tyd 5/7
Die gedig is die vyfde uit sewe: of vyf van sewe af Twee: Oorspronglik van pretoria, maar bly nou innni kaap. Werk haar self dood en soms aan die slaap. […]
Gedigte -
‘n sagter ink
Nou ja, daars dit nou. Waarheid gevind: Dit was nie hy nie, maar ‘n ander vrou. Still klop diè klokke van vrees, oor die begeerte van jou eie gees. Nie […]
Gedigte -
Ewige vas hou
Luister na my lesing hier: https://soundcloud.com/james-honiball/ewige-vas-hou Dit traak my, pla my en eet van binne af op. Stuk stuk: diè idee dat lewe net ‘n draf na dood is. Al […]
Gedigte -
Net ‘n bietjie meer meneer.
Kom ons hou ‘n huldebleik vir ‘n dor aarde. Vir die armes gooi ons ‘n bottel Moët Chandon, op die rooi gekraakte karroo stof uit. Terwyl ons rooiwyn “on tap” […]
Gedigte -
Die minste wat ek kon doen.
Waarom verlang ek na jou op vrydae, ou pel, ou maat? Hoekom moes jy toe en dan: my en die ou wereled verlaat? Dit was epic, hoor! Ek’s seker jy’t […]
Gedigte -
Fashion Gode en Doos Drome
Ek sien hoe jy lag: Met jou ‘nuwe’ vriende: Hipsters met fokkol siele. Losers wat nog aan mamma se tiet suig. Terwyl hulle sinneloos aan fashion-gode buig. Meer prag as […]
Gedigte