Skip to content

Taal van die see

Toe leer ek die taal van my voorvaders op die see:
Die onvergeeflike, wonderlike bussom van die onwis en heelal wat sny deur die skuim,
wat verdwyn en druif tussen die hemel en die bewussein.

Op skip wat mans en vrouens lei tot hul dood, het ons met moeder en vader van lande vér teënbaklei.

So het ons Afrika gevind en na baie nagte van kwaad onder maan-son:
Soms verdrink en na asem gesnik, maar tog het ietwas van ons versnik in die asem haal.

Hier is ons nou, en ek ook (onthou jy?):
‘ n skip wat anker slaan stuk stuk oor die stof en gemors, wat deur die hemelruim slaan
en druif; plek vind tussen die sand en diep anker.

Laat ons nie meer druif nie.

Op ‘n soektog na jou warmte en die samesyn van jou lyf.
Tog is ons kinders van die see, en ek nou nimmerwee.

Onthou ons min of meer plekke, ons asems sonder rede,
onthou aseblief tog die rede:
Dat ons almal as mens tog is.

En dit is genoeg.

Liefde groete,

Jamzee

Ek behou alle regte vir altyd. Liefde Groete

Leave a Reply

%d bloggers like this:
Skip to toolbar