Skip to content

Hipsters en No-souls

Daar, maak jy my bloos op kloofstraat,
tussen die hipsters en media-nosouls,
die so-called “cultural engineers”.

My wange is rooi van sonskyn en die wete:
dat ons meer gan bereik
as net baard groei en kak ou klere dra.
Mamma se geld mors by Vida Cafe is ek:
lankal over.

Over die psuedo-intelectualle gedrommel
van hulle breine se leë-dop skommel.
Die selfies onder suid-wester son
en die insta-fotos van die new age wannabees.

Siek en sat vir hoe fake hulle is,
hoe kamstig ryk hulle is,
al tewyl hulle daar sit en praat oor die natuur en wereled red,
talk is cheap my bra.
En jy’s net ‘n alternative
consumer.

Leave a Reply

%d bloggers like this:
Skip to toolbar