Skip to content

Sporadies Nomadies

Toe almal nog Polisiekar geluister het,
toe hulle lyrics actually nog liberaal was:
en sin gemaak het.
En my voete in die Atalanties nog warm
vannie dronk was.

Jirre bra ons is mos nou te oud, vir die kak.
Maar nou luister almal na daai,
bra metti fake naam van bellville.
Die outjie wat kamstig sy broeke by pep stores koop,
en naweke sell-out by coporate concerts.

Ek vrees om ‘n sell-out te wees,
maar ek besef dis nie snaaks as jy nog altyd een was nie.
So gooi julle Afrikaans Sporadies en Nomadies
in die piss pyplyn van coporate marketing budgets af.
Terwyl ek terug kyk en saam skree:
Afrikaans is dood. Afrikaans is dood.

Leave a Reply

%d bloggers like this:
Skip to toolbar