Skip to content

Wonderlike Burger

Ek is al siek en sat vir dieselfde musiek luister,
selde doos wat in my oor fluister.

Moeg vir vrouens wat nie weet wat hul soek
en ouens wat net dink binne die broek.

Gatvol om the hoor: oor die toestand van ons land
en die trand van die Rand.

Naar gestop van false ideologie, alle dank aan my skool,
jul’t op my siel gepee.

Ek kan nie meer jou gesig en stem hanteer,
wat deur die hange, vlaktes en stede skeur.

Jou en jou ambisielose skaap telende lewe,
jy is eintlik ‘n wonderlike burger; maar tog
nie waarna toe ek strewe,
nie.

Leave a Reply

%d bloggers like this:
Skip to toolbar