Skip to content

Pepper in my neus

Soos sout op ‘n wond.
Krap dit aan my.
Pla dit my.

Alles en Almal;
en jul selfontwerpde
idees van die norm.

Soos ‘n vlieg in my koppie tee.
Sit dit my af.
Maak dit my naar.

Vriende en Kennisse.
Jul onvermoe om dit raak te sien.
Dit wat die kanker van ons samelewing is.

Soos ‘n miskiet wat saans om my bed vlieg.
Piss dit my net af.
Klap ek die fokker in die donkerte dood.

Ons weet:
Dat iets fout is.
Dat ons almal ongelukkig is.
Hoekom doen ons niks daaraan nie?

Leave a Reply

%d bloggers like this:
Skip to toolbar