Skip to content

Hiers nou ‘n metafoor

Aan die uitverkoringes van ons taal en kultuur:
Ek neem nou die prys-geleentheid om ‘n woord met u te voer.

Ek wil in alle respek, op so wonderlike geleentheid net vir jul se:
Julle dom dwaase met jul groot woorde wat fokkol beteken,
julle moet gebrand word, jul moet op gespoeg word!

Afrikaans is nie engels of latyn met formaliteite nie,
afrikaans is:
Kom uit my fokken pad uit want ek wil gan kak!
Daars ‘n metafoor vir jou nou.

Spoeg maar jou teetjie uit en laat jou bekkie maar oop hang,
want Afrikaans is vir die met hart en siel, vir die wat van sukkel ken,
vir die wat dit in die kombuis geleer het, op hul knee.

Nou fokken pak maar jou tassies en gan land uit, ek en die res
van die land like you anyway nie.

Jou onaardse gemakeupede snotneus drol.

 

Leave a Reply

%d bloggers like this:
Skip to toolbar