Monthly Archives: March 2012
-
Dis Lunch Tyd
Sit ek in ‘n hoop verlepte frangipanies, en steek ‘n siggaret op: Ek’t jou bedrieg, ekt ons liefde: gemaak ‘n lieg. Ek’t jou seergemaak en kan jou nie eens daarvan […]
Gedigte -
Bubblewrap
Terwyl die blommekinders van die 60’s: Voor hul tv’s sit en bubblewrap POP! Sluk die ander generasies aan hulle bitter-hartseer branewyn dop! Sit mans met goue kettings wat deur boose-bosse-borshare […]
Gedigte -
Manifesto, vir nou?
Kom ons trek ons stywe klere uit! En vry, Mekaar, asof dit die 60’s is, sonder die acid. Sonder die politiese rede of geloofs druk, kom ons maak liefde in […]
Gedigte -
Los vir my woorde op my kis
Die wyser het al middernag verpas Le ek op my bed en koerant-deur die duister-nuus van dag Van hoof-berig na agterblad doods-opskrif Sien ek geen einde aan die wraak van […]
Gedigte -
Die Dae voor woensdag
Ek vee my oë uit: Dis Woensdag! Wat het van al die dae geword? Die dae voor woensdag. Het ek geslaap? Was ek hier of was ek daar? 24 uur […]
Gedigte -
Dankie sors (Boetie)
Ek dink weereens terug aan die dae toe ons op die treinspoor gewandel het: Deur Tonnels, tussen die berge van die wildernis en die see. Toe ons mossels op die […]
Gedigte -
Die Hell is ‘n koue plek
Die Hell, is ‘n koue plek, my vriend. ‘n Plek, van ewige bibber bitterheid. Knêrsende Tande; Koue Harte. Die Hell, is ‘n koue plek, my maat. ‘n Plek, van rillende […]
Gedigte -
He hom lief, hy’s jou skepping
Terwyl jy daarbo in die strate van kerk straat: Aand na aand , suip en baljaar: Sit ek hier, werk my vingers been en rou, sodat jy more in babellas […]
Gedigte -
My stukkie Papier
So veel om te doen… So min tyd, Sit ek hier en skryf my hart op dié stukkie Papier uit. Daar sit ‘n duif en pik: aan stukkie chip, sekerlik […]
Gedigte -
Selfmoord op Papier
Vanaand pleeg ek selfmoord op die stukkie papier. Die ink van my pen, het opgeraak. Daar bly net ‘n dop. Tyd maak nie wonde gesond nie, dit help net bietjie […]
Gedigte