Skip to content
  • Duidelik Helder

    Ek het nog briewe van ons ou gespreke, woorde wat skaduwees op my mure en gedagtes geword het. Bekyk ek die handgemaakte, leer gebindte boekie in my bedkassie: — Swart […]

     
  • Middernag

    Waarheen wil jy toer wyl: die pyn van Bloedrivier nog deur dié land se kranse sny en vir asem snik in ’n Hadida se soek en smag na water?   […]

     
  • Verloor jou hoed

    Woeps! Daar verloor ek my hoed: en alles wat ek daar in gepak het. Die Karoo wind neem geen gevangenes nie: hoor luister geen bagasie of kak idees nie. niks […]

     
  • Tankwa Town

      Daar het ons Afrika Gebrand: in ses lip soene, terwyl glansende vonke soos kinders oor ons koppe baljaar.   In die rook en as van ons asem, in die […]

     
  • Tydloos

    Het jy al vergeet van die dae, toe ons vroeg oggend oppi sneeu van Tignes geglip-stap het: Waar franse-swiss kaas soos wolke oor die klip-hout huisies gehang het. Toe gepak […]

     
  • Ek sien iets onder my bed

    China kom huis toe ma Ma, China kom: Trek in ons skole in: Stadig maar seker in ons gedagtes in. In ons winkels, boeke en parliment en hulle sakke in. […]

     
  • Verlore Verlede Tyd 5/7

    Die gedig is die vyfde uit sewe: of vyf van sewe af Twee: Oorspronglik van pretoria, maar bly nou innni kaap. Werk haar self dood en soms aan die slaap. […]

     
  • ‘n sagter ink

    Nou ja, daars dit nou. Waarheid gevind: Dit was nie hy nie, maar ‘n ander vrou. Still klop diè klokke van vrees, oor die begeerte van jou eie gees. Nie […]

     
  • Ewige vas hou

    Luister na my lesing hier: https://soundcloud.com/james-honiball/ewige-vas-hou   Dit traak my, pla my en eet van binne af op. Stuk stuk: diè idee dat lewe net ‘n draf na dood is. Al […]

     
  • Net ‘n bietjie meer meneer.

    Kom ons hou ‘n huldebleik vir ‘n dor aarde. Vir die armes gooi ons ‘n bottel Moët Chandon, op die rooi gekraakte karroo stof uit. Terwyl ons rooiwyn “on tap” […]

     
  • Die minste wat ek kon doen.

    Waarom verlang ek na jou op vrydae, ou pel, ou maat? Hoekom moes jy toe en dan: my en die ou wereled verlaat? Dit was epic, hoor! Ek’s seker jy’t […]

     
  • Fashion Gode en Doos Drome

    Ek sien hoe jy lag: Met jou ‘nuwe’ vriende: Hipsters met fokkol siele. Losers wat nog aan mamma se tiet suig. Terwyl hulle sinneloos aan fashion-gode buig. Meer prag as […]

     
  • Jammer ek’s laat

    Ek wens dat vlerke van vrede om ons gebroke en verbrokkelende onbestaande vriendskap sal vou. Dat tyd die seer van ou: ek en jou van gedagtes sal weg was: en […]

     
  • Ek, Jy en Afrikaans

    Soes ons, daar onder platteland karroo, in duister theatre, na lig op swart-skerm staar: Bekyk ek dié Afrika-kind, onder flinder-lig se hoek af: Wie al lankal haar voetspore: Onder goue […]

     
  • Captain Planet

    Ek is niks: Sonder die stories nie, niks sonder die donderstorms wat op die plaas ons eksom uitskop nie. ‘n number pusher en ‘n dronk, sonder die liefde van taal […]

     
Skip to toolbar