by

October @ Bibliophilia

November 20, 2013 in Uncategorized

(Afrikaans volg net hierna)

On Friday 8 November I spoke at the launch of October by Réney Warrington. It is a wonderful book, and an amazing love story.

47330983_0_Img2

http://www.kalahari.com/Books/October_p_47330983

E-book: http://www.kalahari.com/Digital-Downloads/October-eBook_p_47765064

I took some pictures as well – of course!

(Die boek is ook in Afrikaans beskikbaar, sien asseblief laer af.)

 13 11 08_001

Danél Hanekom en Shané Kleyn.

 13 11 08_005

Hannelie Coetzee en Naomi Meyer van LitNet

 13 11 08_008

Bibliophilia, in Woodstock, is ’n wonderlike ruimte. Die boek is daar bekendgestel.

 13 11 08_010

Naomi Meyer en Réney Warrington

 13 11 08_013

Dane Matthews en Caren van Houwelingen

 13 11 08_014

Xavier Nagel, die eienaar van Bibliophilia

Vir foto’s deur Hannelie Coetzee, kliek hier.

 44010471_0_Img1

 http://www.kalahari.com/Books/Oktober_p_44010471

E-boek: http://www.kalahari.com/Digital-Downloads/Oktober-eBook_p_46649116

4 antwoorde op October @ Bibliophilia

  1. tina10 het gesê op November 21, 2013

    Is die boek buiteblad joune?

    • izakdv het gesê op November 21, 2013

      Hi Tina, nee. Reney is self ‘n puik fotograaf en sy het dit geneem. Daar is ook foto’s in die boek wat sy geneem het.

      Jy sal die boek geniet, daar is heelwat in oor fotografie.

  2. lora2me het gesê op November 22, 2013

    Ek dink ek sal die boek koop. Dis nie algemeen om sommer ‘n fotograaf en outeur in een “pakkie” te kry nie.

    • izakdv het gesê op November 22, 2013

      Dit is die moeite werd, en dis nie eers ‘n duur boek nie. Die Afrikaans het eerste verskyn en Reney het self die Engelse vertaling gedoen. Reney het al in Londen en SA uitgestal.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.