by

Oe, die oë

Mei 5, 2012 in Sonder kategorie

Woensdag laatmiddag geneem.

 

Canon 7D, Canon 24 – 70 f2.8 L USM lens
1/160 f5 ISO2000 (64 mm)

18 antwoorde op Oe, die oë

  1. benvanbruggen het gesê op Mei 5, 2012

    Die Taliban het die antwoord.

  2. bloukaap het gesê op Mei 6, 2012

    insane foto

  3. loudavisi het gesê op Mei 6, 2012

    Vreeslik mooi..
    sjoe, nou sien mens net die siel..

  4. TS het gesê op Mei 6, 2012

    hartseer…. het jy nog foto’s van haar?

  5. avega het gesê op Mei 6, 2012

    Net oë. Die res maak nie saak nie.

  6. pasella het gesê op Mei 6, 2012

    Vensters van die siel inderdaad.

  7. Pragtige foto van pragtige oë….

  8. Izakdv het gesê op Mei 6, 2012

    Bruggie. Sommige mense wat ek goed ken dra hulle doekies (met of sonder probleme), ander wil glad nie. ‘n Goeie Moslemvriendin dra geen doek nie, sy sê: “I wear my veil around my heart.”

  9. Izakdv het gesê op Mei 6, 2012

    Thanks, Pruimtwak!

  10. Izakdv het gesê op Mei 6, 2012

    PRESIES!

  11. Izakdv het gesê op Mei 6, 2012

    Tina. Sy was ‘n gewillige model. Ek ses goeie foto’s. Twee is portretstudies (kop en skouers) – ‘n mens sien natuurlik maar swart. Maar hierdie een wys haar oë die beste.

  12. Izakdv het gesê op Mei 6, 2012

    Inderdaad!

  13. Izakdv het gesê op Mei 6, 2012

    Ek stem saam!

  14. Izakdv het gesê op Mei 6, 2012

    Dankie. Dis inderdaad haar oë wat dit maak.

  15. benvanbruggen het gesê op Mei 6, 2012

    Solank die vroue self kies. Ek verstaan ook waarom die Taliban en konserwatiewe Muslims wal gooi teen vlak Amerikaanse
    kultuur.Maar ek meen dit kan gedoen word sonder die dominering van 50% van die
    bevolking.

  16. HeavyHenry het gesê op Mei 6, 2012

    Nice!

  17. Izakdv het gesê op Mei 7, 2012

    Jip! Ek stem saam.

  18. Izakdv het gesê op Mei 7, 2012

    dankie

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.