by

Nostalgie

Mei 1, 2012 in Sonder kategorie

Die eerste keer dat ek alleen kon gaan vry, het ek my ouma se Volla geleen.

 

Verlede week het ’n familielid se seun en sy meisie kom kuier.

 

Hulle het ’n Volla gehuur.

Hoe wonderlik om jonk te wees.

 

Hoe wonderlik was dit om aan die jong mense te verduidelik hoe om die neus oop te maak!

8 antwoorde op Nostalgie

  1. benvanbruggen het gesê op Mei 1, 2012

    Onpraktiese stukkie kar, n Volla .

  2. loudavisi het gesê op Mei 2, 2012

    😀

    Heerlik om jonk te wees

  3. TS het gesê op Mei 2, 2012

    lekker…

  4. HeavyHenry het gesê op Mei 2, 2012

    Lekker!

  5. Izakdv het gesê op Mei 5, 2012

    dit het vier wiele, ‘n enjin en ‘n agtersitplek. ‘n vryer het NIKS meer nodig nie.

  6. Izakdv het gesê op Mei 5, 2012

    inderdaad, lou!

  7. Izakdv het gesê op Mei 5, 2012

    jip!

  8. Izakdv het gesê op Mei 5, 2012

    jip!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.