Jy blaai in die argief vir 2012 Mei.

Profile photo of izakdv

by izakdv

Oe, die oë

Mei 5, 2012 in Sonder kategorie

Woensdag laatmiddag geneem.

 

Canon 7D, Canon 24 – 70 f2.8 L USM lens
1/160 f5 ISO2000 (64 mm)

Profile photo of izakdv

by izakdv

Nostalgie

Mei 1, 2012 in Sonder kategorie

Die eerste keer dat ek alleen kon gaan vry, het ek my ouma se Volla geleen.

 

Verlede week het ’n familielid se seun en sy meisie kom kuier.

 

Hulle het ’n Volla gehuur.

Hoe wonderlik om jonk te wees.

 

Hoe wonderlik was dit om aan die jong mense te verduidelik hoe om die neus oop te maak!