by

Gesien in Protea se tentwinkel by Woordfees 2012

Maart 6, 2012 in Sonder kategorie

 

Puik personeel,

 

en puik boeke.

 

Oktober was Protea se topverkoper in Februarie. Kom luister môre (Woensdag) om 10:00 in die Erfurthuis hoe Reney Warrington hieroor gesels.

 

Woensdagaand om 17:00 praat Riette Rust oor haar nuwe kolligdief ‘n Lyf onthou en oor hierdie een, Lang bene en Lipstiek. Beslis die moeite werd. Riette tree op in die Boektent.

 

* * *

 

Vir die kameramense. Ek het die boeke afgeneem met ‘n 85 mm 1.8 Canon lens. En ek het opsetlik op 1.8 geskiet. Op hierdie manier kry ‘n mens daardie baie fyn strepie waar alles in fokus is, die res nie.

6 antwoorde op Gesien in Protea se tentwinkel by Woordfees 2012

  1. Perdebytjie het gesê op Maart 6, 2012

    Dis ‘n goeie tip.Jou laaste foto is baie interessant met die dowwe en skerp dele!Ek geniet jou foto’s!

  2. VozSola het gesê op Maart 6, 2012

    Hola’s,
    Een van elk, dankie!!!
    (ons wag vir ‘n Woordfees in Pretoria….jy weet, daai een wat julle nog eendag vir ons moet reël)

  3. TS het gesê op Maart 12, 2012

    Die Sprakeloos foto is treffend

  4. Izakdv het gesê op Maart 12, 2012

    Dankie! Ek is bly.

  5. Izakdv het gesê op Maart 12, 2012

    Dalk moet ons ‘n plan maak, ja! Daar is reeds een op die TUKS-kampus, maar dis nie Melt wat dit laat gebeur nie!

  6. Izakdv het gesê op Maart 12, 2012

    Dankie, Tina

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.