by

Mense by Woordfees 2012

Maart 5, 2012 in Sonder kategorie

 

Philip de Vos teken ‘n boek

 

Melt Myburgh

 

Amanda Botha praat oor die naakfiguur tydens haar lesing oor Lendetaal deur Hennie Aucamp

 

Prof Louise Viljoen ook in gesprek oor Lendetaal deur Hennie Aucamp

 

Dr Ben du Toit gesels oor die heruitgawe van God? Geloof n ‘n postmoderne tyd

 

Philip de Vos, prof Dorothea van Zyl en Hennie Aucamp

Philip het sy nuwe boek Kop op ‘n blok bekendgestel

 

Philip de Vos en Leon Rousseau

 

Die paparazzi, Dorothea van Zyl en Carolyn Meads van BooksLive

11 antwoorde op Mense by Woordfees 2012

  1. TS het gesê op Maart 6, 2012

    mmmm almal word vinnig oud!

  2. loudavisi het gesê op Maart 6, 2012

    Net wat ek wou sê!

  3. loudavisi het gesê op Maart 6, 2012

    Melt lyk goed!
    Hoop hy hou nog sy gewig dop.

    Volgende jaar is ek daar.
    Beslis!
    (As toeskouer :D)

  4. Perdebytjie het gesê op Maart 6, 2012

    Wens ek kon daar wees!

  5. Melt lyk goed!!
    Stuur asb groete as jy hom sien!
    Hy moet die vodka koud hou en die jols warm…

  6. Izakdv het gesê op Maart 6, 2012

    Ek was daar. Ek word nie oud nie 😉

  7. Izakdv het gesê op Maart 6, 2012

    Kom kuier!

  8. Izakdv het gesê op Maart 6, 2012

    Dis lekker hier.

  9. Izakdv het gesê op Maart 6, 2012

    Hei. Ek was daar! Nee, dis ‘n vraag wat almal vra. Philip de Vos se bekendstelling is bygewoon deur ‘n aantal skoolkinders.

  10. Izakdv het gesê op Maart 6, 2012

    Ek sal hom laat weet!

  11. loudavisi het gesê op Maart 6, 2012

    Nee, man! MOS nie jy nie!
    😀

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.