by

Viva, Google, Viva!

Februarie 14, 2012 in Sonder kategorie

Het julle die Google-Doodle gespeel vandag? Dis stunning. Kliek op die kussinkie (as jy op Google is) en geniet die musiek.

Maar kyk hoe slim protesteerder Google die manier waarop talle state in die VSA steeds gayhuwelike afkeer. Kyk mooi na die screen capture hierbo. Hierdie prentjie verskyn heel teen die einde. Ek sê VIVA GOOGLE!

(Vir meer inligting oor die Valentynsdagproteste in die VSA, loer hier.)

Ek het die ander dag deelgeneem aan ’n debat op LitNet oor gayverhoudings in kinderboeke. Hier is die skakel.

Praat van LitNet: So, op Valentynsdag, het hulle ’n lekker kompetisie aangekondig in samewerking met Protea Boekhuis. As julle wil deelneem, kliek hier!

4 antwoorde op Viva, Google, Viva!

  1. TS het gesê op Februarie 14, 2012

    Ja dis te oulik!

  2. En in Frankryk waar gay-wees so uit is soos koekies in ‘n weeshuis, bestaan vandaag se Google Doodle glad nie.

    Sug.

  3. Die VSA vol ingeteeltes…jy meot onthou dat dei meerderheid daar is Blank EN van dei xtenDOM!!!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.