by

Leeus bo

Oktober 30, 2011 in Sonder kategorie

 As jy aan die begin van die jaar vir my vertel het dat die Curry-beker vandag in Johannesburg sou staan, sou ek jou aanraai om nie vir die polisie te vertel wat jy rook nie.

Ek was nog nooit ’n aanhanger van die Leeus nie, maar ek erken ruiterlik dat ek baie bly is vir hulle part.

Verlede naweek het ek so gevoel toe Man City vir Man United met 6:1 kafgedraf het.

Soms moet die under dog wen. En die Leeus was vir lank genoeg soos ’n brandsiek kat in ’n dieretuin.

BRUL manne BRUL!

7 antwoorde op Leeus bo

  1. Welkom terug. Waar was jy so lank ? Het jou stuk
    oor The Beneficiary , ook geniet.

  2. TS het gesê op Oktober 30, 2011

    mmmmm nou watter span ondersteun jy!

  3. Dit was n great CC finaal. Pragtige rugby deur die Leeus.

  4. Izakdv het gesê op Oktober 30, 2011

    Goed, ek hoor jou. Maar Man U is in my kop nog steeds die ouens met die Amerikaanse dollars.

  5. Izakdv het gesê op Oktober 30, 2011

    Dankie. Werk, werk, werk!

  6. Izakdv het gesê op Oktober 30, 2011

    Ek bly moes deesdae tussen die streeptruie …

  7. Izakdv het gesê op Oktober 30, 2011

    Daar het jy dit.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.