Profile photo of izakdv

by

Gelukkige verjaarsdag, Google!

September 27, 2011 in Sonder kategorie

Google is vandag 13 jaar oud. Wat het ons voor hulle gedoen?

9 antwoorde op Gelukkige verjaarsdag, Google!

  1. TS het gesê op September 27, 2011

    seker die rykste 13jarige wat ek ‘ken’

  2. My 13 jarige dogter en haar 13 jarige maatjie het ook so pas hierdie logo van vandag opgemerk, en hulle is baie ingenome met die sinkronisiteit {-; Ja, hulle sal nooit weet wat het ons voor dit gedoen nie, nê!

  3. Ons eie inligting gesoek en nageslaan … maar dis darem baie vinniger vandag. Geluk Google!

  4. Izakdv het gesê op September 27, 2011

    ek het! so ‘n rooi stel…

  5. Izakdv het gesê op September 27, 2011

    maar jou meisiekind is ouliker 😉

  6. Izakdv het gesê op September 27, 2011

    Sê jy!

  7. Izakdv het gesê op September 27, 2011

    die wêreld het baie verander vandat hulle gebore is.

  8. Izakdv het gesê op September 27, 2011

    jip!

  9. Izakdv het gesê op September 28, 2011

    lekker!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.