Profile photo of izakdv

by

Wat die water onthou wen die Proteaprys

September 25, 2011 in Sonder kategorie

 

Een van die mooiste en stilste bundels wat ek in ‘n lang tyd gelees het, is vanaand bekroon met die Proteaprys.

 

Mevrou Caro Wiese het vanaand die sewende Proteaprys aan Louis Esterhuizen oorhandig vir sy bundel Wat die water onthou.

 

Die Proteaprys is voorheen aan Charl-Pierre Naudé (2005), Gilbert Gibson (2006), Antjie Krog (2007), Loftus Marais (2009) en Breyten Breytenbach (2008 en 2010) toegeken.

 

Vir ‘n volledige verslag, besoek Protea se blog.

2 antwoorde op Wat die water onthou wen die Proteaprys

  1. Dis die mooiste titel, Isak!
    Sal graag een wil hê..

  2. Izakdv het gesê op September 25, 2011

    Dis ‘n fantastiese bundel, Lou.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.