by

Neem ’n hond aan

September 16, 2011 in Sonder kategorie

Ons gesin is deel van die DBV se amptelike veldtog om mense aan te moedig om honde aan te neem.

Ons het twee woefies aangeneem by die DBV en hulle is die dierbaarste goed wat jy jou kan voorstel.

Kliek hier vir die amptelike persverklaring.

Awie Badenhorst het die foto geneem waarop ons verskyn.

2 antwoorde op Neem ’n hond aan

  1. Ek het ook een wat ons opgetel het in ‘n gehawende toestand, enetjie van die SPCA wat nie huis kon kry nie en enetjie wat mishandel was. Al drie van hulle is fantastiese brakkies en ek wens mense wil meer aanneem as om altyd “designer” hondjies te laat aanteel en koop.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.