by

Yemen: Faces of a revolution

Julie 1, 2011 in Sonder kategorie

Yazeed Kamaldien was in Yemen toe opstand teen die regering begin het. Hier is drie van sy foto’s. Kom besigtig meer.

 

 

Yazeed se uitstalling open 26 Julie om 18:00 by die Alliance Francaise, Loopstraat 155, Kaapstad.

 

 

Toegang is gratis en die foto’s sal te sien wees tot 6 Augustus.

 

 

Vir meer inligting, bel die Alliance Francaise by 021 423 5699.

2 antwoorde op Yemen: Faces of a revolution

  1. rewaco het gesê op Julie 1, 2011

    dit is laat. jy moet al slaap. ek het ‘n excuse – hannelie is in grahamstown.

  2. Izakdv het gesê op Julie 2, 2011

    Het laat teruggekom van ‘n wonderlike boekbekendstelling.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.