by

Kiekies van die Addo IV

April 24, 2011 in Sonder kategorie

Hierdie silwerrugjakkals was maar skugter.

 

Hy’t nadergekom, weggedraf en weer kom loer.

 

 

Later, toe hy my genoeg vertrou, het hy begin kou aan ’n enorme stuk koedoebiltong. 

6 antwoorde op Kiekies van die Addo IV

  1. Mooi fotos mnr..baie mooi.

  2. Izakdv het gesê op April 24, 2011

    baie dankie!

  3. Ientjie het gesê op April 24, 2011

    Pragtig man! Jakkalse bly maar jakkalse, so agteraf en skelm.

  4. Izakdv het gesê op April 25, 2011

    Dankie. Dis interessant om hulle dop te hou, ja. Baie slim!

  5. Dit is eenvoudig die mooiste dier. En dit lyk of hierdie enetjie goed eet. As mens na die magie kyk. Wonderlike foto’s, Izak!

  6. Izakdv het gesê op April 25, 2011

    Hallo Karin. Hulle is pragtig. En die ou is voorwaar in ‘n mooi kondisie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.

1 terugspoor