by

E-boek nou in sagteband!

Maart 20, 2010 in Sonder kategorie

Die kosmos het ’n sin vir humor. Kyk mooi na die ironie in hierdie advertensie.

Ek het dié advertensie op die Amerikaanse webruite Slate.com raakgeloop en onmiddellik ’n screen shot hiervan geneem.

Wys jou, ’n leesbare boek verkoop sigself!

2 antwoorde op E-boek nou in sagteband!

  1. DroomKind het gesê op Maart 21, 2010

    Skerp! Ek wonder wat die lesers gaan dink as hulle die prysverskil sien. 🙂

  2. Izakdv het gesê op Maart 22, 2010

    Prys was nog altyd iets wat ons laat wiggel het in die bedryf… Baie uitgewers voel e-boeke moet eintlik veel duurder wees as wat hulle is.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.