by

Aardbewing in Chili

Maart 4, 2010 in Sonder kategorie

As ’n foto gelyk is aan ‘n duisend woorde, dan is hierdie skakel gelyk aan ’n novelle.

7 antwoorde op Aardbewing in Chili

  1. VozSola het gesê op Maart 4, 2010

    Al my skoonfamilie bly daar. Ekke kan nie na hierdie prentjies kyk nie.

  2. zette het gesê op Maart 4, 2010

    Dis hartverskeurend! Arme, arme mense. ‘n Mens kan sommer die verslaentheid op hul gesigte sien. Ai.

  3. Izakdv het gesê op Maart 8, 2010

    Ek verstaan hoekom jy nie wil kyk nie!

  4. Izakdv het gesê op Maart 8, 2010

    Inderdaad, Kelly

  5. Izakdv het gesê op Maart 8, 2010

    Jip, Annabelle. Goed opgesom!

  6. VozSola het gesê op Maart 8, 2010

    dankie,
    gaan speel bietjie met die link geplaas onder 199+ inskrywing op my blog. Ek dink jy sal dit insiggewend vind.

  7. Izakdv het gesê op Maart 8, 2010

    Sal so maak!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.