by

Taller than buildings deur Phillippa Yaa de Villiers

Oktober 30, 2009 in Sonder kategorie

Ek het vroeër vandag gebieg dat ek nog nooit van Phillippa Yaa de Villiers gehoor het nie (sien vorige inskrywing). Haar digbundel is se naam is Taller than buildings.

Bebo, ’n onbekende weldoener, skryf toe die volgende in antwoord op die blog, wat ek baie graag met ’n wyer gehoor deel:

Ek is verheug vir Phillipa. Ek het graag na haar gaan luister as sy haar poësie voorgelees het, swart vrou met die Afrikaanse van, alleen daar in ‘n see van wit gesigte (taking a walk on the white side), waar sy altyd mooi asseblief en dankie sê vir ‘n sponsor vir die volgende digbundel.

Dus ‘n gedig van Phillipa vir jou vandag Izak, sodat sy nie meer ‘n totale vreemdeling vir jou is nie,

One day the Hillbrow tower started to cry.
Real tears poured down its sides
collected in gutters,
and ran down Banket street,
and when
the other buildings saw the tower’s sadness
they started to weep in sympathy.
Soon the whole city was sobbing,
the tears joined other tears
and filled the depressions and valleys.
They covered the koppies,
and collected in City Deep,
cascading over Gold Reef City
flooding Fordsburg
and soaking Soweto.
They flowed until they became a river
that carried us into the night,
where our dreams grew
taller than buildings
taller than buildings.

3 antwoorde op Taller than buildings deur Phillippa Yaa de Villiers

  1. Dis nou mooi gesê daar – ek huil sommer saammet die Toring – as ek Joeys vandag sien en ek dink terug dan flits in my drome na my jong dag toe.

  2. Bebo het gesê op Oktober 30, 2009

    Wat ‘n mooi gebaar, baie dankie.

  3. Dankie vir al die inligting en die mooi gedig! Ek sal uitkyk vir haar werk.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.