by

Zapiro en die Zuma-dokkie

Mei 27, 2009 in Sonder kategorie

Ons slim SABC het geweier dat julle dit sien voor die verkiesing.

Ons slim SABC het geweier dat julle dit sien na die verkiesing.

Nou maak die M&G dit beskikbaar.

Kyk hierdie video van Zapiro oor satire. Wees net bewus daarvan dat derduisende die ding saam met jou gaan kyk. Dis stadig vanaand. (Wie weet, more is dit dalk oopgeblaas deur ’n umshini!)

8 antwoorde op Zapiro en die Zuma-dokkie

  1. mfucher het gesê op Mei 27, 2009

    Naand Izak,

    Ek sal gaan loer, lekker aand verder

  2. DallaSePa het gesê op Mei 27, 2009

    Hey I …jy kyk wyd!

  3. kookpunt het gesê op Mei 28, 2009

    Ek het hom sommer afgelaai. Dankie

  4. wild1 het gesê op Junie 1, 2009

    En nou sleep die SABC die Mail & Guardian hof toe. Ai.

  5. Trakie het gesê op Junie 12, 2009

    Dankie hiervoor!

  6. Izakdv het gesê op Junie 13, 2009

    Hallo almal. Ek was dol besig en het dus nie tyd gehad om te antwoord nie. Jammer. Bly julle het dit geniet. Ek het!

  7. sprokie het gesê op Junie 21, 2009

    Thanks Izak, as ek koningin word sal ek sorg dat ons elke aand Z news sien 😉

  8. Izakdv het gesê op Junie 27, 2009

    Goeie idee, Hoogheid!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.