by

Die Missing Link

Mei 20, 2009 in Sonder kategorie


Google beweer die missing link is gevind. Wat dink julle?

14 antwoorde op Die Missing Link

  1. DroomKind het gesê op Mei 20, 2009

    Hulle moet eerder op die blogs kom trol… ek is seker die missing link is hier iewers te vinde 😉

  2. bloukaap het gesê op Mei 20, 2009

    dalk is google self die missing link …… Izak …..of jy … hehehehe

  3. sprokie het gesê op Mei 20, 2009

    Is dit net ek of is hulle baie vaag? Ek sal graag meer wil hoor, ons wag maar 😉

  4. amydem2 het gesê op Mei 21, 2009

    gelees van die IDA

  5. Izakdv het gesê op Mei 24, 2009

    😉 Droom!

  6. Izakdv het gesê op Mei 24, 2009

    Cin. Nee, ek sal! Dankie!

  7. Izakdv het gesê op Mei 24, 2009

    Moenie my geheime uitlap nie, blou Kaap!

  8. Izakdv het gesê op Mei 24, 2009

    Kliek op die heel boonste skakel, hoogheid.

  9. Izakdv het gesê op Mei 24, 2009

    Kwaak, Doffie!

  10. Izakdv het gesê op Mei 24, 2009

    Interessante, storie, Kingfisher.

  11. Neander het gesê op Mei 24, 2009

    Die woord ‘link’ is ietwat sensasioneel, dis maar net een van die oervoorouers van primate wat 47 miljoen jaar gelede geleef het. Ek sal more blog daaroor.

  12. Izakdv het gesê op Mei 24, 2009

    Cool, sal lees, Neander!

  13. Janklaas het gesê op Mei 25, 2009

    Ek weet nie watter fossiel hulle nog sal moet vind om mense te oortuig nie. Miskien een met ‘n groot boord op die voorkop: Ek is DAAI missing link, hoor!

  14. Izakdv het gesê op Mei 26, 2009

    Janklaas, die bord sal in Engels moet wees vir die Amerikaners!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.