by

Rwanda in foto’s

April 7, 2009 in Sonder kategorie

Dis vyftien jaar gelede.

Kan jy glo? Vyftien jaar sedert daardie verskrikking in Rwanda begin het.

As jy kans sien, kyk na hierdie reeks van 20 foto’s.

16 antwoorde op Rwanda in foto’s

  1. aixo het gesê op April 7, 2009

    van daai beelde maak mens so bitter …. waar was Anan, Clinton en al die fokkers wat gesê het , insluitende die slagoffers na 1945 …….. genocide will never happen again !!!??? ……beter dat ek my smoel agter ‘n wag plaas ….maar as een bliksemse klapper êrens val, sit die UN Security Council …….. wat hulle ook doen as kinders in Afrika sterf , na so paar jaar. f*k hulle almal ……..

  2. Izakdv het gesê op April 7, 2009

    Sê jy, Pruimtwak. Inderdaad. Die probleem is, dit gaan steeds aan: Irak, Palistina … en dies meer.

  3. Izakdv het gesê op April 7, 2009

    Ja, dit voel so, Flentergat

  4. sprokie het gesê op April 7, 2009

    Dis aaklig. Maar dit was lekker om hier te kuier, dis wonderlik dat jy die kortlyste gemaak het. Baie geluk.

  5. sprokie het gesê op April 7, 2009

    Hoor hoor Pruimtwak! F*k hulle.

  6. Izakdv het gesê op April 7, 2009

    Dankie, Prinses!

  7. klarisabet het gesê op April 7, 2009

    Nee, ek gaan nie kliek op die link nie. 15 jaar terug se televisiebeelde is steeds glashelder in my geheue…

  8. kookpunt het gesê op April 8, 2009

    Ek kan dit nie glo dat soveel tyd al verloop het nie. Voel nog soos gister. Is nog besig om na die fotos te kyk

  9. Izak, baie dankie vir die “rating” op my blog. Gaaf om jou te ontmoet.
    Lekker dag
    X

  10. zephur het gesê op April 8, 2009

    Dit was verskriklik en barbaars…

  11. Izakdv het gesê op April 9, 2009

    Dis goed so, Klarisabet.

  12. Izakdv het gesê op April 9, 2009

    Leon. Daar in Rwanda is nogal veel gedoen, maar duidelik nie genoeg nie.

  13. Izakdv het gesê op April 9, 2009

    Ek was ook verbaas oor dit al 15 jaar is, oom F.

  14. Izakdv het gesê op April 9, 2009

    Mooiloop, Griet!

  15. Izakdv het gesê op April 9, 2009

    Inderdaad, Zeppie.

  16. Izakdv het gesê op April 9, 2009

    Lees ‘n bietjie INTEENDEEL van André P Brink, Kopenstert.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.