by

Julius Malema gaan oorneem

April 1, 2009 in Sonder kategorie

Net vir ‘n tydjie. Ek belowe. Ek is tans vrek besig, en na Julius se besoek aan Orania, is hy vuur en vlam vir Afrikaans.

My login en password gaan vir die volgende drie weke na hom toe.

Wees lief met hom, Afrikaans is nie sy moedertaal nie.

6 antwoorde op Julius Malema gaan oorneem

  1. zephur het gesê op April 1, 2009

    Ai toggie…

  2. Amper val ek nou van my stoel af … AF (Afkorting vir iets)

  3. wild1 het gesê op April 1, 2009

    Hiehiehie…:)

  4. kookpunt het gesê op April 1, 2009

    Lmga….

  5. DroomKind het gesê op April 1, 2009

    LOL! 🙂

  6. Izakdv het gesê op April 1, 2009

    Hallo julle. Dankie dat julle saam gelag het!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.