by

Rede het geseëvier

Maart 29, 2009 in Sonder kategorie

Ek het die ander dag vertel van die Pink Loerie wat in gevaar was. Wel, rede en sterk aktivisme van mense wat glo in menseregte, het geseëvier.

Alle klagtes is laat vaar.

Lank lewe menseregte!

(Wens net die ANC wil luister!)

10 antwoorde op Rede het geseëvier

  1. Izakdv het gesê op Maart 29, 2009

    Uitstekend, Elmarie!

  2. Izakdv het gesê op Maart 29, 2009

    Kelly. Dis hoekom ons moet aanhou baklei vir menseregte.

  3. Izakdv het gesê op Maart 29, 2009

    Ek stem, LieweLettie!

  4. Izakdv het gesê op Maart 29, 2009

    Inderdaad, Ghaap

  5. Izakdv het gesê op Maart 29, 2009

    Ek stem, Strandloper.

  6. kookpunt het gesê op Maart 30, 2009

    Kan ons nie gehoorstukke vir die ANC koop nie?

  7. Izakdv het gesê op Maart 30, 2009

    Inderdaad, Annemari.

  8. Izakdv het gesê op Maart 30, 2009

    Goeie idee, oom F!

  9. sprokie het gesê op Maart 31, 2009

    Ja, kan hul leer om te krap waar dit wel jeuk!

  10. Izakdv het gesê op April 1, 2009

    Se ja, Hoogheid!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.