Profile photo of izakdv

by

Marita op die draadloos

Oktober 21, 2008 in Sonder kategorie


 

Onthou om vanaand 20:30 na RSG te luister. Marita van der Vyfer gesels
oor haar nuutste boek, Franse Briewe.

 

Vir almal in die buiteland, kliek op
www.rsg.co.za en luister saam.

 

As julle dit mis, kan julle my gesprek met Marita lees, maar luister liewer!

8 antwoorde op Marita op die draadloos

  1. Sorsie het gesê op Oktober 21, 2008

    Dankie Izak sal verseker luister

  2. suletteb het gesê op Oktober 21, 2008

    Dankie vir die tip!

  3. tronkie het gesê op Oktober 21, 2008

    Ek lees eerder – Griet is mos ‘n icon.

  4. Kani wagi!

  5. Izakdv het gesê op Oktober 21, 2008

    Sorsie, Aletta en Lou. Was lekker, nie waar nie?
    izak

  6. Izakdv het gesê op Oktober 21, 2008

    Tronkie. Ek stem oor die ikonstatus!
    izak

  7. sprokie het gesê op Oktober 24, 2008

    Het die e-brief gelees 🙂

    Jy is een bevoorregte mens om met haar te kon kontak maak, ek is gek oor haar!

  8. Izakdv het gesê op Oktober 24, 2008

    Prinses, ek ook!
    izak

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.