by

JK Rowling by Harvard

Junie 18, 2008 in Sonder kategorie

Mense, ek stuur nie maklik “inspirational” goed aan nie, maar hier is iets wat elke mens moet lees. JK Rowling het die gradeplegtigheid by Harvard toegespreek. Lees dit self. Hier is een klein aanhaling.

If you choose to use your status and influence to raise your voice on behalf of those who have no voice; if you choose to identify not only with the powerful, but with the powerless; if you retain the ability to imagine yourself into the lives of those who do not have your advantages, then it will not only be your proud families who celebrate your existence, but thousands and millions of people whose reality you have helped transform for the better. We do not need magic to change the world, we carry all the power we need inside ourselves already: we have the power to imagine better.

En moenie Ezile se blog oor die Voëlvry-beweging vergeet nie!

2 antwoorde op JK Rowling by Harvard

  1. ezile het gesê op Junie 19, 2008

    Hello Izak, baie dankie dat jy ‘n link na my blog hier insluit – sjoe, dis ‘n groot kompliment. Ek gaan summier die speech ook lees.

  2. Dis ‘n aanhaling om te bêre!!!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.