Petrolkrisis-humor

Julie 15, 2011 in Sonder kategorie

Dis nou maar van ons Suid-Afrikaners (of is dit ‘n Afrikaanse ding, ek weet nooit). As daar ‘n ramp is, het ons ‘n grap.

‘n Vriendin SMS: “Pick-up line of the week: baby, I’ve got a tank full of petrol!”

En iemand anders stuur hierdie foto wat geneem is by ‘n vulstasie.

14 antwoorde op Petrolkrisis-humor

  1. HeavyHenry het gesê op Julie 15, 2011

    Bwhahaha!

  2. Is humor nie ons sterkpunt nie!

  3. Ek sekondeer, Henry!

  4. Dit is, News! Dis ons oorlewingsmeganisme. Maar is dit ‘n SA-ding of ‘n Afrikaans-ding of wat?

  5. kyk na die Jode. Ek sweer iewers het ons mense Joodse genis in ons.

  6. Ek het. My oeroupa kom uit die Joodse deel van Rusland.

  7. Stuur ons net so bietjie petroleum, want my oom het nie meer ‘n tenk vol diesoline…

  8. Inderdaad, Bileam!

  9. foto – oorspronklike gedagte

  10. zephur het gesê op Julie 15, 2011

    Hahaha ja ons is vinnig met ons humor en grappies…seker maar ons manier om rampe en slegte dinge te verwerk en sin te maak uit dit.

  11. Jy’s reg, Two!

  12. Ek dink beslis dis ons manier.

  13. lora2me het gesê op Julie 18, 2011

    ‘n Mens kom ver met ‘n sin vir humor … al moet jy met Johnnie in die hand stap.

Los ’n antwoord vir rosiemetdorings. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.