Sien ek jou hierdie week by my boekbekendstellings in Bloem en Kaapstad?

Mei 15, 2011 in Sonder kategorie

Daar is nog ‘n paar plekke oop, so kom maak gerus ‘n draai. Hier is die kontakbesonderhede vir besprekings (vir spysenieringsdoeleindes).

Sien jou hopelik daar!

6 antwoorde op Sien ek jou hierdie week by my boekbekendstellings in Bloem en Kaapstad?

  1. Maak so Kammakazi! Dis beskikbaar by Exclusive Books in Mimosa Mall. As hulle uitverkoop is, bestel die gawe lot daar graag vir jou.

  2. elgado het gesê op Mei 15, 2011

    🙂 Is ongelukkig bietjie ver… eks in Pretoria.

    Baie geluk met jou boek!!

    Vragie – wie’s jou uitgewer? – ag daar se dit mos. Lapa. 😉

  3. lora2me het gesê op Mei 16, 2011

    Dankie – sou graag wou gaan, maar sit mos droëbek hier in KZN soos gewoonlik.:(

  4. Ai Lora! As ek ryk en fymis is en self boektoere reel, sal ek spesiaal een vir jou in KZN reel!

  5. Jip, Lapa. Great uitgewers! Doen baie moeite vir hulle skrywers. (Ek het al voorheen saam met hulle vir ander skrywers gewerk, en dit is regtig ‘n gawe lot!)

  6. HeavyHenry het gesê op Mei 17, 2011

    Bietjie ver vir my.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.