My boek is terug van die drukkers!

Februarie 22, 2011 in Sonder kategorie

En so lyk hy (net sodat jy hom kan herken as jy hom op die winkelrakke sien, en dadelik kan koop Smile. Onthou, ek het kinders en honde en katte om kos te gee…)

7 antwoorde op My boek is terug van die drukkers!

  1. Two, as dit nie is nie, vra dat hulle vir jou bestel. Dit word van volgende week af versprei. Ek sal die ISBN-nr ens kry.
    Jy sal dit ook aanlyn kan bestel by http://www.lapa.co.za

  2. Dankie Casper!

  3. 🙂 ek koop hom ( haar) graag … kf

  4. OK. Sal dit koop as jy belowe om net die honde kos te gee. Nie baie ooghare vir kinders en katte nie! LOL.
    Sukses met die boek!

  5. Okay, K! Ek koop 1 sak hondekos met jou bydrae!

  6. Dankie KF!

  7. 24 Maart! Sien jou daar!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.