‘n Nuwe jaar en planne vir hierdie blog

Januarie 18, 2011 in Sonder kategorie

My blog gaan ‘n bietjie anders lyk in 2011. Dit sal voortaan gekoppel wees aan die Rooi Rose-webwerf, en dus net in Afrikaans. Maar die inhoud gaan steeds so wyd soos die Heer se genade wees! Van ‘n reeks oor alledaagse besparings tot sake van die dag, inspirerende mense en idees en enige iets wat mag opduik op die 2011-radar. Sodra ek bevestiging gekry het dat die skakel op die web is, skop ons af met die eerste “blog-artikel” vir julle en Rooi Rose lesers.

To all my English readers: please stay tuned! I am working on another idea for those of you who really can’t understand a word of Afrikaans. Thanks for all your support and friendship so far!

14 antwoorde op ‘n Nuwe jaar en planne vir hierdie blog

  1. Casper, selfs EK kan onthou! MAAR: ek kan nie Spaanse danse doen soos die familie van die liewe tannie Esme Euvrard nie! En Jan Cronje was mos haar kollega.
    Weet jy, ek bak pannekoek met ‘n resep wat my ma oorspronklik op So maak mens gehoor het.
    Maar nee, verwag meer as “So maak mens”…

  2. Dankie Twolips! Ek het my vrek gewerk (al weer) maar die vakansie net heeltemal afgeskakel. G’n niks rekenaar of blogs nie. Wat ek nie op my selfoon kon doen nie, is nie gedoen nie.
    Wanneer trek jy JHB toe?

  3. Dankie Casper!

  4. Happy New Year T. Nou hoe gaan ek jou blog verstaan as dit alles in afrikaaans is? My woordeskat is n bietjie klein, jy weet 🙂

  5. Jy sal maar moet kom vir privaatlesse in AFrikaans, Plu!

  6. Listen T, I will come for a private lesson but am not so sure about Afrikaans as the subject 🙂

  7. Bwahahahaha! You are very brave because you are safely in CPT and I’m in Joburg. Wonder if you would be as cocky (pardon the pun) if we weren’t divided by 1000km’s.
    As we say in Afrikaans: GROOTBEK!

  8. I can only assume that this afrikaans word “Grootbek” means that you think I have a big prick and not that you think I am a big prick 😉

  9. Good luck with your ‘new’ blog.

  10. No!!!!! It means MOUTH. Big mouth! *sigh* I see you do need some AFrikaans lessons. Seriaas!

  11. I’ll be in Cape Town soon. Maybe Afrikaans 101??

  12. Give me a shout and lets try and hook up for at least a coffee 🙂

  13. Will do.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.