Wynvlieg verjaar vandag, en haar journey na soberheid begin in alle erns

November 22, 2010 in Sonder kategorie

Loer asb in by http://letterdash.com/Wynvlieg. Wynvlieg verjaar vandag, en dis die amptelike begin van haar journey na nugterheid. Sy se danksy julle lot se aanmoediging het sy verlede week minder in drie dae gedrink as wat sy normaalweg in ‘n uur drink, en van vandag af is dit NO BOOZE!

Van nou af gaan sy julle morele ondersteuning regtig nodig kry!

1 antwoord op Wynvlieg verjaar vandag, en haar journey na soberheid begin in alle erns

  1. Long hard journey, but can be done. Rely on your support, you can’t do it alone

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.