Verwelkom asb hierdie nuwe blogger / Please go and welcome a new blogger

November 18, 2010 in Sonder kategorie

Dis nie aldag dat iemand dink ek is kapabel genoeg om as ‘n mentor op te tree nie, maar ja, ek het nou ‘n mentee. Of ‘n mentoree. Of wat ookal. Gaan verwelkom haar asb by http://letterdash.com/Wynvlieg.

Hoekom het ek ja gese? Bloot omdat hierdie vrou die guts het om haar probleem – alkoholisme – te erken en te probeer aanspreek. Sy is jonk, dinamies en ‘n ma, en het besef haar drankprobleem kan haar kind benadeel. Enigste probleem is dat sy omring is deur ewe dinamiese pelle wat glad nie dink om so baie te drink is ‘n probleem nie, want dis deel van die image en die leefstyl.

Met hierdie blog wil Savannah probeer om die drankduiwel te besweer deur by die kern van alles uit te kom, en haar mikpunt is om vir ‘n jaar lank eerder te blog as te drink. En ek dink sy kan dit doen!

Now, Blogville! I know you guys have hearts of gold – even somebody like Daaivark.  (Sorry DV, had to pick on you!) And this girl needs our cyber-friendship and support more than most. So, please welcome Savannah, and leave comments and advice and whatever your friendly hearts suggest. And sometimes even just a hug will do. Just to remind her that she can do it!

7 antwoorde op Verwelkom asb hierdie nuwe blogger / Please go and welcome a new blogger

  1. NOOIT! Ek hou regtig baie van die grumpy old man. Hoekom? Ek het tog nie voorheen iets oor hom gese nie, het ek?

  2. EK stem. Ek kom dikwels moerse knorrig voor. Veral die week met die gatvlieg van die jaar al om my boude an’t werk. Maar onder die bakkies skuil ‘n engel. Rerig. Check die gitswart vlerk daar agter.

    And toothfairy, I can even be nice if the bribe is big enough, lol.

    Gaan gou kuier. Boomvlieg na wynvlieg.

    Mooi bly.

  3. Boomvlieg, whahahahaaaaaaaaaaaaa! En ‘n swart vlerk. Hoe gepas!

  4. Thank you so much TM for making us aware of Savanna. It is when things like this happen that I realise how blessed we all are to have this technology – to be able to instantly support someone that we don’t know from Adam, and care for and encourage. She is very lucky to have a “friend” like you.

  5. Ag Crazy, I’m glad to do it because I know what all these bloggers meant to me in hard times! X

  6. Mense besoek daar en se hello en als maar sy reageer niks!

  7. Sy het begin. Ek dink sy was overwhelmed deur julle vriendelikheid! Jou antwoord is klaar daar!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.