Wat my uitgewer gese het met die eerste lees van my boek…

September 7, 2010 in Sonder kategorie

“Dit is lekkerlees. Ek dink die boek sal goed werk.”

 

Nou kan ek rustig my naels laat teruggroei! Whoopie!!!!

 

For my English-speaking fans: her e-mail basically said she thinks it will work, and it is a nice read! Now to get my nails to grow again!

 

In all seriousness: a big THANK YOU to God, who entrusted me with the talent, and who helped me write it all in one chaotic month

 

 

8 antwoorde op Wat my uitgewer gese het met die eerste lees van my boek…

  1. And now all the polishing! Well done. Who’s the publisher?

  2. Sjoe, that’s great stuff. Geluk man, geluk

  3. zephur het gesê op September 7, 2010

    Dis goeie nuus Tannemys

  4. inadk het gesê op September 7, 2010

    Wonderlik! Ek het jou blogs gemis – maar vir ‘n baie goeie rede was jy skaars!

  5. LAPA Uitgewers. Apparently not too much polishing. They want to start lay out in three weeks to get it on the shelves by first week of November.

  6. Dankie Ina! Ek is weer terug, maar voel nog so bietjie jet lagged na die ekstra 56 000 woorde wat ek in my normale maand ingepas het. Ek is mos ‘n uitsteller, so ek het die hele flippen boek in Augustus geskryf.

  7. Thanks Zep!

  8. Thanks so much!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.