Tannemys…

Junie 14, 2010 in Sonder kategorie

sit en bibber in Phillipolis.

My drome van ‘n huisie in die Karoo is geshatter! As dit is hoe koud dit hier raak, wil ek nie eers ‘n plaas hier persent he nie! Tensy dit natuurlik kom met ‘n butler wat heeldag die kaggel kan stook…

4 antwoorde op Tannemys…

  1. Noe moenie net aanbied nie, SOEK vir my ‘n mooi man!

  2. Tans UITERS koud, Twolips!

  3. ludibirk het gesê op Junie 14, 2010

    Almal wil ‘n huisie in die Karoo hê
    Almal dink die winter is verby
    Almal dink die warm weer kom môre
    Maar môre is te laat vir my

    (Met apologie aan Koos Kombuis)

  4. Jou ou digter, jy!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.