E-mail alert from eblockwatch regarding children! Please read and pass on – it’s not a hoax

Januarie 27, 2010 in Sonder kategorie

I’m a member of e-blockwatch, and personally know Andre Snyman, who found this virtual countrywide neighbourhoodwatch. As a result, I get their e-newsletters, and this one received this afternoon shocked me to the core. I just spoke to him telephonically, and he confirmed speaking to the victim himself. The story will probably be in tomorrow’s Beeld as well. The pic of the mother and baby will be on eblockwatch’s-website later tonight.

 

PLEASE people, read it and remember, human trafficking is STILL happening, even here in SA. And with the World Cup fast approaching, there is an even bigger need for child trafficking, as some of the visiting weirdo’s to these events worldwide supposedly don’t really come for the sport, but for the sports, if you catch my drift.

 

Some part of me still wants this to be a cruel, cruel hoax, but let’s rather err on the cautious side and keep an even closer eye on our children.

 

READ THE NEWSLETTER BELOW – I JUST DID A CUT AND PASTE

 

Dear Ilse Salzwedel

This incident was confirmed by the mother with eblockwatch. Go to www.eblockwatch.co.za and see the crime map for updates of this incident. The mother is forwarding a picture of her and her baby to eblockwatch.

I’m telling the story as I can remember… if I left something out… please forgive me…. I’m still in distress, but I need to tell you all shortly what happened. 

 It happened this morning (20 Jan 2010) with my cousin’s wife, you always hear and read about this, but it only turns into reality when it happens to yourself or your family.  

She walked her son to nursery school, as she does every day…. On her way back home she was stopped by some black men – they told her they wouldn’t hurt her – she must just give her baby to them. 

 She refused, like any mom would have done, the baby (±2) was tied up in his pram.  They grabbed the child but he was stuck to his pram.  She grabs the child’s feet and began to scream. 

At that stage, they told her – that they will kill her if she doesn’t let go of the child.  She said to them, they can do what they want, but she’s not leaving her child for them to take.  The one guy then had tied a rope around her neck and around the tree.  They pulled much harder to get the child. 

She kept on screaming and held the child with all her power.  One of the guys took a knife to stab her with; he stabbed her in the arm a few times before she got loose from the tree…. At this stage another black man arrived at the seen to help her, he told her to take her child and run – he will help them.

She ran back to the nursery for help. She got 13 stitches in her arm.  The little child’s feet are blue and his arm is hurt badly, but they are ok…. (We don’t know what happened to the men that attacked her.)

 She admitted its only Gods power that helped her through this nightmare, without God, she don’t know what could have happened.  

 This happened in the Weltevreden  area, Johannesburg – this morning, with my own family.  What would have happened if God didn’t protect them?  The criminals is clearly looking to snatch children… they don’t make a secret of this.

Please don’t think this can not happen to you. This happens all around us.  Don’t loose your kids out of sight, keep the kids with you at all times or stay away from public places where the kids can be snatched especially now with the world cup around the corner.  They want kids for lots of reasons, they don’t ask questions – they just take what they want.  These criminals do not worry about age; they take any age and any gender.

TAKE CARE OF YOUR KIDS, IT CAN HAPPEN TO ANYBODY. Don’t EVER SAY NEVER!!!  THIS IS THE BIGGEST MISTAKE YOU CAN MAKE.

 I also want to ask for prayers for Ewan, Charlene, Logan and Ethan Bezuidenhout. They urgently need prayers to get through this traumatic ordeal.  They can only work through this with prayer.

I also want to ask everybody – please pass this on to everybody you know.  Everybody must know what goes on around them… Don’t be blind to this, we are not safe – not anywhere!

 ALICIA DU PREEZ

15 antwoorde op E-mail alert from eblockwatch regarding children! Please read and pass on – it’s not a hoax

  1. dis verskriklik!

  2. Ek is stil geskok. Ek hoop steeds dis ‘n siek grap, maar ek weet Andre-hulle check goed deeglik uit voor hulle dit uitstuur, en het hom gebel ook. Blykbaar doen Beeld en Huisgenoot ook die storie.

  3. benmica het gesê op Januarie 27, 2010

    Ek het eblockwatch gestop.

    Waar is ‘n telefoonnr om dit te bevestig. Wie steel seuns van 2 jaar oud.
    Dit is gewoonlik dogters van 13/14 wat gesteel word.
    Ek bevraagteken dit totdat ek ‘n telfoonnr het wat dit bevestig.
    Hierdie is ‘n scam! Bevestig ‘n telfoonnr wat die storie kan bevestig.

  4. Carl, ek het Andre Snyman se persoonlike selnr, maar kan dit uiteraard nie vir jou gee of hier publiseer nie. Ek is ‘n joernalis, onthou, en allermins naief. Ek sal ook nie so iets op my blog sit as ek dit nie bevestig het nie. Ek het regtig vanaand self met hom gepraat, en hy het self met die vrou gepraat. As hy lieg, dan is dit omdat sy lieg. Hulle wag vir die foto’s.

    En jy is verkeerd as jy dink hulle steel net dogters van ‘n sekere ouderdom. Baie pedofiele verkies seuns en selfs kleuters. Ook vir die maak van kinderpornografie.

    Google “human trafficking” of gaan praat met die plek van veiligheid in Nelspruit waar hulle kinders hou wat onwettig deur die grens gebring word (nadat hulle deur hulle ouers verkoop is).

  5. Klein seuntjies word nie net om die redes waaraan jy dink gesnatch nie. Glo my.

  6. Mens kan nooit versigtig genoeg wees nie, scam of te not. Dit gebeur wel.

  7. benmica het gesê op Januarie 28, 2010

    Waar is die bevestiging van die storie? Ek bevraagteken nie dat die tipe goed gebeur nie. Ek het egter die internet deurgesoek en niks gekry nie.
    Waar is die bevestiging van die feite?
    As dit nie daar is nie is dit ‘n scam om sy maatskappy te adverteer.

  8. Die bevestiging van die “hoax” is op vandag se Beeld voorblad. Lees op http://www.beeld.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1928/65223cdda848468088884a9441000f9f/28-01-2010-12-26/Ma_vasgebind,_baba_byna_ontvoer
    E-blockwatch se webwerf is slegs oop vir lede om te keer dat misdadigers random toegang kry. As jy nog ‘n lid was, sou jy gisteraand kon inlog en sien dit het wel gebeur. Ek hou nie van jou insinuasie dat Andre Snyman sy “maatskappy” wil adverteer nie. E-blockwatch is ‘n vrywilligersorganisasie wat al meer vir hierdie land gedoen het as baie mense wat betaal word om ons veilig te hou. Andre en sy mense het gehelp met die tegnologie om Lee Matthews se moordenaar dmv selfoontegnologie op te spoor, en was ook instrumenteel in die soek en vind van Sheldean Human se liggaampie. Hulle werk SAAM met die polisie, en dit het ek op hoe gesag. As joernalis met ‘n reputasie van integriteit het ek toegang tot polisiemanne wat groot ondersoeke lei, soos onder meer die polisieman wat die ondersoek na Sheldean Human gelei het. Ek is verwonderd oor jou heftige reaksie! Ek het SELF met Andre gepraat voordat ek dit op my blog gesit het, maar skynbaar is my integriteit as joernalis en mede-blogger ook nie genoeg nie.
    Terloops, klein seuntjies kan vir allerhande goed gesteel word. Al gehoor van muti-moorde? Of omdat iemand ‘n kind soek om aan te neem? Of omdat iemand nie hou van iemand nie en dan die kind wil dood/weg he. Onthou jy die moord in die Kaap waar ‘n WIT VROU haar nuwe boyfriend se seuntjie by ‘n vorige minnares laat vermoor het uit jaloesie?

  9. benmica het gesê op Januarie 28, 2010

    Ek het in IT gewerk en baie sulke tipe goed gekry van kinders wat “verdwyn” en daar is niks wat dit bevestig nie. Dit word dan aangestuur om vrees aan te wakker. Die internet is deurspek van sulke tipe stories wat aangestuur word.
    En 99 % van die tyd is dit vals.
    Dit is hoekom ek gevra het vir bevestiging. Jy het dit uiteindelik verskaf. Het jy die koerant berig se adres die eerste keer gegee was dit nie nodig dat ek dit ‘n 2de keer gevra het nie.

  10. Op die stadium van my post WAS DAAR NOG NIE ‘N KOERANTBERIG NIE, Carl. Ek het hulle webwerf dopgehou tot byna 23h00 gisteraand. Beeld het vanoggend uitgekom met die storie.
    Weer eens, ek verstaan nie jou byna aggressiewe kommentare hieroor nie.
    En ja, ek is bewus van hoaxes en dat dit misbruik word om emosies op te jaag, en as joernalis is ek daarteen gekant. En jy hoef nie in IT te werk om te weet die goed is hoaxes nie. Daar is webwerwe soos hoaxslayer wat elke hoax onder die son lys.
    Ek is al 10 jaar ‘n internetgebruiker, and I have seen them all. Soos baie ander bloggers ook waarskynlik.
    Jy hoef dit nie te lees as jy nie belangstel nie, maar wees verseker, ek check ook goed uit voor dit op my blog verskyn. My reputasie is vir my belangrik, omdat ek my brood en botter met skryfwerk en verantwoordelike joernalistiek verdien.

  11. benmica het gesê op Januarie 28, 2010

    Tannemys,
    ek het vir ‘n R16Biljoen besigheid gewerk (wat groot is) en die internet was gereeld stadig en eenkeer vir 8 ure af oor sulke emails. Dan is dit nie ‘n grap nie.

  12. En wat het jou vorige maatskappy met my post te doen?
    Ek het GESE ek het die bron uitgecheck – ek het nie net ‘n random e-possie gecut en gepaste en aangestuur nie, MAAR DIE BRON UITGECHECK EN SELFS VOORSPEL DIT GAAN IN VANDAG SE BEELD WEES.
    Hoekom gaan jy aan en aan en aan hieroor? Watse punt probeer jy nou eintlik maak? Jy was verkeerd met jou tirade, en ook met jou bewering dat dit ‘n hoax is waardeur Andre sy sg. “maatskappy” probeer adverteer. Dis die bottomline: jy was onnodig aanvallend.

  13. benmica het gesê op Januarie 28, 2010

    Ek werk in die gemeenskappe. Gaan lees weer die storie. Hoe ontvoer jy ‘n kind op die voet. Die een storie het manne as aanvaller en die ander een net “een” swart man.
    Waar is die getuienis om die storie te staaf. Het daar al ooit ‘n storie verskyn waar ‘n kind ontvoer is te voet.
    Hoe ontvoer jy ‘n wit kind in ‘n wit woonbuurt te voet?

  14. benmica het gesê op Januarie 28, 2010

    En vertrou jy Beeld en Huisgenoot. Hulle maak geld uit die stories uit.

  15. Carl, ek gaan jou nou ignoreer. Jy hoef nie verder op my blogs te lees nie, siende dat ek en wat ek skryf so ‘n reuse rots in jou skoen is. Nice knowing you, etc.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.