‘n Vrou is altyd reg

September 22, 2008 in Sonder kategorie

 Vriendin Corlia is in die kol met die e-pos gedagte wat sy vandag aangestuur het. Ek deel dit graag:

‘n Vrou is ALTYD reg.
Soms deurmekaar, oningelig, reguit,
hardkoppig, beinvloedbaar en sommer plain stupid……
Maar NOOIT OOIT verkeerd nie!!!

1 antwoord op ‘n Vrou is altyd reg

  1. Ons het ons oppe en affe, maar dit gaan meestal goed, dankie Madmom.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.