Grappie virrie blou Maandag

Junie 30, 2008 in Sonder kategorie

Kry die SMS vanoggend van Cornelia.

Wat is ‘n senuweewrak?

‘n Man met ‘n huispaaiement, karpaaiement, ‘n vrou en ‘n skelmpie… en almal is ‘n maand laat.


 

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.